Mother Nature: a proper look at WHO she REALLY is........

Picture
The LAST thing you would ever think of when your child is born and you hold him/her in your arms is that there might come a day that you can't be with them anymore. It is natural to expect this when they've finished school or university. It IS not the order of the day to experience this while they are still growing up. The reality is however, that there are many mothers who are separate from their children. I recently spoke to a mother who works overseas as a teacher in order to support her family who is in a financial crisis. She is also a "swaeltjie-ma".

This mother, and many other mothers are examples of the side of mother nature that we have neglected for a long time.

Ons is gewoond daaraan om in literatuur kennis te neem van die beeld van 'n ma as 'n "soogdier". Kinders is by hulle ma's, ma's borsvoed, kinders moet so veel tyd met hulle ma's as moontlik spandeer en enige inbreuk op hierdie band is boos. Tydskrifte vir ma's dra veral by tot hierdie beeld as die ma wat amper (*en ek bedoel dit met die grootste respek) soos 'n "moeder-gorilla" is en wat rustig rondsit in die bos saam met hulle kinders: die ultimate image van kwaliteit tyd en onverdeelde aandag aan jou kinders. Wat egter in hierdie beeld misgekyk word is: ma's is NIE net nurturing and tender nie.........

Ma's is ook kompeterend, ruthless en baie van hulle besluite word geneem in 'n poging om hulle kinders se kanse, geleenthede en posisies in die samelewing te bevorder. As jy GOED kyk, sal jy sien dat hierdie deel van ma-wees 'n GROOT deel is van moederskap. In die mees oppervlakkige vorm daarvan kom dit uit in die "kompetisie" tussen ma's by skole, die geskinder oor ander ma's en dogters en die "in en uit" groepe: al hierdie sosiale manipulasie is onteenseglik deel van die kompeterende aard van ma-wees.

Die besluit - soms doelbewus, soms om praktiese redes, dalk selfs aanneming - al hierdie besluite word geneem deur ma's wat ESSENTIALLY net soveel ma's is as ander.........dis net 'n ander aspek van Mother Nature. Dit is NIE altyd die HEEL beste vir jou kinders om by jou te wees nie. Dis NIE altyd die HEEL beste om TEN ALLE KOSTE by jou kinders te wees nie..........want dis die punt: TEN ALLE KOSTE. Die punt van hierdie webtuiste is allermins om ander ma's te "bash"........maar swaeltjie-ma's moet onthou dat hulle omstandighede ook deel is van die natuur, die lewe, die lewenssiklus en dat hulle GEENSINS hoef minderwaardig te voel nie.

As jy geld het om 'n boek aan te koop: Koop "Sarah Blaffer Hrdy se boek oor Maternal Instincts and the Shaping of the Species." 

HOU HIERDIE SITE DOP..........IT'S GROWING........